Die Boodskap

1 Konings 12:28 Die Boodskap (DB)

Nadat Jerobeam ’n lang ruk daaroor gedink het, het hy besluit om twee goue kalwers te maak. Toe het hy vir sy mense gesê: “Julle het nou lank genoeg in Jerusalem gaan offer. Kyk, hier is die gode wat julle uit Egipte gelei het.”

1 Konings 12

1 Konings 12:19-30