Die Boodskap

1 Konings 10:5 Die Boodskap (DB)

Toe sy die kos op die tafel sien, asook die wonings van sy amptenare, die vermoë van sy paleispersoneel om goed te organiseer, die klere van sy amptenare, die bediening van sy kelners, en die offers wat hy by die tempel gebring het, het sy na haar asem gesnak.

1 Konings 10

1 Konings 10:1-6