Die Boodskap

1 Konings 10:29 Die Boodskap (DB)

Salomo se handelaars het die perde en die strydwaens weer aan die Hetitiese en Aramese konings verkoop. ’n Wa het amper sewe, en ’n perd amper twee kilogram silwer gekos.

1 Konings 10

1 Konings 10:21-29