Die Boodskap

1 Konings 10:21 Die Boodskap (DB)

Al koning Salomo se drinkbekers is van goud gemaak en alles wat in die Libanonsbosgebou gebruik is, was van suiwer goud. Geen silwer is ooit gebruik nie, want silwer was in Salomo se dae waardeloos.

1 Konings 10

1 Konings 10:12-26