Die Boodskap

1 Konings 10:17 Die Boodskap (DB)

Hy het ook 300 kleiner skilde gemaak en elkeen met amper twee kilogram goud oorgetrek. Salomo het al hierdie skilde aan die mure van die Libanonsbosgebou gehang.

1 Konings 10

1 Konings 10:10-23