Die Boodskap

1 Konings 1:8 Die Boodskap (DB)

Sadok, die ander priester, Benaja, die seun van Jojada, Natan die profeet, asook Simeï, Reï en al Dawid se lyfwagte het botweg geweier om Adonia te ondersteun.

1 Konings 1

1 Konings 1:1-9