Die Boodskap

1 Konings 1:51 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir Salomo vertel dat Adonia bang is vir hom en krampagtig aan die hoeke van die altaar vasklou terwyl hy aanmekaar sê: “Ek los nie voordat koning Salomo gesweer het hy sal my nie doodmaak nie.”

1 Konings 1

1 Konings 1:43-52