Die Boodskap

1 Konings 1:19 Die Boodskap (DB)

Hy het baie beeste, skape en vetgemaakte kalwers geoffer en al u seuns genooi. Abjatar die priester, en Joab, die hoof van u leër, was ook daar. Adonia het u seun Salomo egter nie genooi nie.

1 Konings 1

1 Konings 1:11-23