Die Boodskap

1 Johannes 2:29 Die Boodskap (DB)

Julle weet mos dat Jesus se verhouding met God in elke opsig foutloos is. In alles wat Hy doen, tree Hy reg op. Dít is vir julle die toets: elkeen wat so volgens God se wil reg optree, is ’n ware kind van God.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:20-29