Die Boodskap

1 Johannes 2:24 Die Boodskap (DB)

Julle moet mooi luister: die oorspronklike boodskap wat julle gehoor het, moet ’n groot invloed op julle uitoefen. As daardie boodskap aan julle lewe rigting gee, is dit eintlik die Seun en die Vader wat julle beheers en rig.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:17-26