Die Boodskap

1 Johannes 2:12 Die Boodskap (DB)

Liewe kinders, ek herinner julle weer daaraan: vir God bestaan julle sondes eenvoudig nie meer nie. Daarvoor het Jesus gesorg.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:8-16