Vir My is dit gepas om die werk te doen van Hom wat My gestuur het, so lank as dit dag is; die nag kom wanneer ’n mens nie kan werk nie.