Yeshua antwoord hom: “Gaan, jou seun lewe!” Die man het dit wat Yeshua vir hom gesê het, vertrou en hy het gegaan.