Yoganan 19:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Nadat die soldate Yeshua gekruisig het, vat hulle Sy klere en deel dit in vier; vir elke soldaat ’n deel, maar die onderkleed was oor. Die onderkleed was sonder ’n naat, van bo af in een stuk geweef.Ps 22:19 Hierdie dinge het die soldate gedoen.