Ek weet dat Sy opdragte tot die ewige lewe lei; daarom sê Ek net dít soos wat die Vader vir My gesê het om te sê.”