Wie My ook al verwerp en My boodskap nie ontvang nie, het een wat hom veroordeel: die boodskap wat Ek gebring het, dit sal hom veroordeel in die laaste dag,