Haar profete is ligsinnig, onbetroubare manne; haar priesters het die afgesonderde plek onteer. Hulle het die wet verkrag.