Net soos wat ons dit van die begin af sê, sê ek nou ook weer: enige iemand wat aan julle ’n goeie boodskap verkondig anders as die wat julle ontvang het, sal vervloek wees!