Ek is verstom dat julle so vinnig na ’n ander ‘goeie boodskap,’ wat nie bestaan nie, weggedraai word, weg van Die Gesalfde Een af, wat julle deur Sy onverdiende guns geroep het,