Toe al die bevelvoerders van die leërs, hulle en die manne, hoor dat die koning van Bavel vir G’dalyah aangestel het, het hulle na G’dalyah, na Mitzpah gekom, naamlik: Yishma’el, die seun van N’tanyah, Yoganan, die seun van Kareag, S’rayah, die seun van Tangumet, die N’tofatiet en Ya’azanyah, die seun van die Ma’akhati, hulle en hul manne.