Toe het die koning van Bavel hulle neergeslaan en hulle doodgemaak in Rivlah, in die land van Hamat. So is Y’hudah uit sy land uit in ballingskap weggevoer.Yir 40:5-43:13