Die bevelvoerder van die wag het ook die vuurpanne en die komme, wat van suiwer goud en van suiwer silwer was, weggevat;