Die hele leër van die Kasdeërs, wat by die bevelvoerder van die wag was, het die mure rondom Yerushalayim afgebreek.