Nou, ek het gehoor dat u skeerders het. U herders was by ons en ons het hulle nie beledig nie en hulle het ook niks vermis, al die dae wat hulle in Karmel was nie.