Toe die diensknegte van Dawid by Avigayil, in Karmel, gekom het, het hulle met haar gepraat en gesê: “Dawid het ons na u toe gestuur om u vir hom as vrou te vat.”