Dawid was die seun van dié Efratiet, uit Beit-Legem in Y’hudah, met die naam van Yishai; hy het agt seuns gehad. Yishai was oud in die dae van Sha’ul, ver gevorderd in jare onder mense.