Dit is aan Dawid vertel en hy het die hele Yisra’el bymekaargemaak en teen hulle opgetrek. Hulle het die gevegsordes teen die Arameërs opgestel en met hulle geveg.