11. Mitzrayim was die vader van die Ludiete, `Anamiete, L’haviete, Naftugiete,
12. Patrusiete en Kaslugiete, waaruit die P’listyne voortgekom het en die Kaftoriete.
13. Kena’an was die vader van Tzidon, sy eersgeborene, Het,
14. die Y’vusiete, Emoriete, Girgashiete,
15. die Hiviete, `Arkiete, Siniete,
16. die Arvadiete, Tz’mariete en Hamatiete.
17. Die seuns van Shem was: `Eilam, Ashur, Arpakhshad, Lud, Aram, `Utz, Hul, Geter en Meshekh.