‘Vervloek die mense van Meros,’ het die Engel van die Here gesê,‘ja, vervloek hulle sonder om hulle jammer te kry,want hulle het nie vir die Here kom veg nie.’