U hou van wat reg is en haat wat verkeerd is.Daarom het God, u God, u bo almal gekies en as koning aangestel, en almal was baie bly daaroor.