Mense wat swak is en hulp nodig het, sien dit raak. Hulle gesigte straal van blydskap.As hulle die Here se hand styf vashou, sal Hy hulle nooit teleurstel nie.