Maar mense wat weier om die Here te diensal deur hulle slegte dade aan hulle einde kom;hulle wat die Here se kinders sleg behandel, sal met eie munt daarvoor terugbetaal word.