Toe het ek my verkeerde dade voor U bely.Ek het nie stilgebly oor die verkeerde dinge wat ek gedoen het nie.Ek het besluit om my slegte dade vir die Here te vertel.U, Here, het dit alles vergewe.