As iemand aan die karkas raak van een van die diere wat julle wel mag eet, mag daardie persoon vir die res van die dag nie naby my tent kom nie.