Nie lank hierna nie is die dienaar van die Here, Josua die seun van Nun, op die ouderdom van 110 jaar oorlede.