Teen die agtiende Julie van dieselfde jaar was daar ’n krisis in die stad. Daar was niks meer kos vir die mense in Jerusalem en in die land nie.