As enige profeet, priester of enigiemand anders sê: ‘Ek het ’n boodskap van die Here vir julle. Dit is ’n boodskap dat Hy julle gaan straf,’ sal Ek die spesifieke mens en sy hele gesin straf.