En toe skielik sien ek dit. Voor my was die goue bulkalf wat julle gemaak het. Julle het sommer gou opgehou om God te dien.