Die man het die meisie buite in die veld gegryp. Sy het sekerlik om hulp geroep, maar niemand kon haar hoor nie. Daarom het niemand haar gehelp nie.