Die priesters is volgens hulle familie in die register aangeteken, en van die Leviete is dié wat twintig jaar en ouer was volgens hulle diensgroepe en beurte aangeteken.