Die soldate het toe die gevangenes daar voor die leiers en almal wat daar bymekaar was, vrygelaat en die goed wat hulle gevat het, gelos.