Jojada het daarna ’n ooreenkoms met die volk en die koning gesluit dat hulle almal saam die Here se volk sou wees.