Maar Miga het vir die koning gesê: “As u veilig terugkom, het die Here nooit deur my gepraat nie,” en vir die omstanders het hy gesê: “Onthou maar wat ek gesê het!”