Daarom vertrou almal wat u Naam bely, op U,want U, Here,laat dié wat vra na u wil, nie in die steek nie.