Aan U behoort die hemel, aan U behoort ook die aarde,die wêreld en alles daarin. U het alles gemaak.