In julle nood het julle geroep en Ek het julle gered;Ek het julle uit 'n donderwolk geantwoord,julle by die waters van Meriba op die proef gestel. Sela