Ek sal die hele dag deur praat van u verlossingswerk,want dié wat my ondergang soek,staan teleurgestel in hulle verwagting;hulle beland self in die ellende.