Laat dié wat my lewe wil neem,self in die ellende beland, teleurgestel in hulle verwagting.Laat dié wat graag my ondergang wil sien,op die vlug slaan en beskaamd staan.