Maak 'n end aan al die bose dade van die goddelose mense.Stel tog die onskuldige in die gelyk.U wat die mens deur en deur toets,U is die regverdige God.