Dié wat my sonder rede haat,is meer as die hare op my kop.Dié wat my vir altyd wil stilmaak, is sterk.My vyande dwing my met vals beskuldigingsom af te gee wat ek nie geroof het nie.